Noomi Rapace

Noomi Rapace
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Noomi Norén
Geboorte 28 Desember 1979 (1979-12-28)
Nasionaliteit Sweeds
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Noomi Rapace (gebore 28 Desember 1979) is 'n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sherlock Holmes: A Game of Shadows (2011), Prometheus (2012), en The Drop (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search